#DieGrootTrek - Sandra Prinsloo & David Ralph Viviers by Innibos

Loading player...
Nina was amper woordeloos toe ons gesels met die Legendariese Sandra Prinsloo en David Ralp Viviers oor hulle Innibos produksie. Soos altyd moes Doepie bietjie uitvra oor haar ikoniese status en die gebruik van haar naam in Afrikaanse Liedjies en nog vele meer.
28 Jun 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min