#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Luisteraars Vraag)

Loading player...
Ons segment met Liezel van Intiem genaamd "Liewe Liezel" gee ons luisteraars die kans om te hulle vrae direk met Liezel te deel oor hulle huwelik of verhouding en sy kry dan die beste raad by 'n paneel van beraders.
Die week se vraag kom van n dame wat baie seer het en graag wil weet hoe sy en haar man dinge kan terug kry na hoe hulle verhouding was.
20 Jun 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min