#DieGrootTrek - Cilliers Brink Mei Inloer

Loading player...
So die nasionale verkiesing is verby en daar is baie vrae om wat gaan gebeur met Tshwane en die Burgemeesterskap asook vooruitsigte vir ons stad. Cilliers het weer kom inloer om te bevestig dat hy nog nie reg is om Tshwane te los nie en dat hy steeds dienslewering wil bevorder.
7 Jun 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min