#DieGrootTrek - Wat moet jy weet voor jy stem?

Loading player...
Doepie en Nina gesels vandag met Wellington Radu van Futurelect. Hulle gee leiding aan toekomstige politiese leiers veral in die jeug stadiums en wil ook die gewone persoon op straat meer kennis gee oor hoe om te stem, wat jy moet weet en hoe die stemdag gaan uitdraai as dit jou eerste keer is.
20 May 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min