#DieGrootTrek - Liezel van Intiem

Loading player...
Liezel het weer kom inloer om 'n luisteraars brief te ontleed met opinies deur haar paneel van professionele mense. Ons nuwe insetsels genaamd "Liewe Liezel" Gee luisteraars die kans om hulle huweliks probleme en vrae te deel en dit word dan bespreek en raad gegee. Indien jy 'n vraag het stuur dit vir Nina@grootfm.co.za met Liewe Liezel in die subject lyn!
21 May 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min