#DieGrootTrek - Hettie Brittz (Kweek kinders met karakter)

Loading player...
Hettie gesels op die GrootTrek vandag oor haar nuwe boek, Kweek Kinders met Karakter.
Die boek beantwoord vrae soos:
• Is daar Boomsoorte wat beter is as ander?
• Wat kan my persoonlikheid verander?
• Wat as ek of my kinders twee of drie Bome gelyk is?
• Hoe gebruik ek as ouer of opvoeder temperamentkennis in my benadering tot kinders se geestesgesondheid, leerverskille, trauma, seksuele-identiteitvorming, skermverslawing en ander uitdagings?
• Wat het elkeen van my kinders nodig om volwasse te word?
• Hoe verstaan en geniet ek mense wat my teenpool is?
• Watter benadering tot dissipline sal my Boompies buig maar nie breek nie?
16 May 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min