Wie ons Skepper-God in Sy heiligheid en Almag is en of ons dit verstaan.

Loading player...
Wie ons Skepper-God in Sy heiligheid en Almag is en of ons dit verstaan, staan waarlik sentraal in hierdie uitsending. Arno van Niekerk verduidelik die rol en belangrikheid van Lof en aanbidding. Esté verduidelik die besondere betekenis van Moses se vier altare wat alles dui op ons verhouding met Vader. Past Afrika Mhlope van Port Elizabeth verduidelik wat dit waarlik behels om God te eer. Denise Woord vertel verder van Pastoor Daniel Lindley se rol in die vestiging van Woord in SA rondom 1840. Uit Duitsland verduidelik Suzette Hattingh hoe onvergifnis ons kelder in ons wandel met die Vader en uit die argief sluit Oom Willie Marais die program af met die vraag – Verstaan on Heiligheid.
10 May 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 15 Aug 2025

Vandag ‘n nuwe onderwerp en ‘n nuwe gas! Ds David Malan daar uit die Kaap, kom verduidelik vir ons intens belangrike dinge wat ons veral in die dae moet verstaan. Hierdie gesprek handel oor die dieper betekenis van die Boek Openbaring. Jy ook al daaroor gewonder? Kom luister en leer…
15 Aug 1 hr 24 min

Delf Steeds Dieper - 8 Aug 2025

Ons groep-gesprek oor die belangrike onderwerp van: “Hoe maak ek dissipels”, word nou gereduseer na ‘n twee-gesprek. Bennie Mostert sal in hierdie program die belangrike elemente van hierdie opdrag en hoe om dit waaragtig deur te voer, vir ons kom vaslê. Moet dit nie misloop nie. Onthou - ons Vader…
8 Aug 1 hr 24 min

Delf Steeds Dieper - 1 Aug 2025

Ons groep van vier gesels andermaal oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert, Marianne Peak, Roy Steward en ekself gesels oor die belangrikste opdrag ooit – “Gaan en maak dissipels!” Klink na ‘n eenvoudige opdrag – maar vir elkeen van ons…
1 Aug 1 hr 38 min

Delf Steeds Dieper - 25 Julie 2025

Andermaal ‘n heerlik om ‘n ateljee vol mens te ontvang wat gesels oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert, Marianne Peak en Roy Steward gesels saam oor die belangrikste opdrag ooit – “Gaan en maak dissipels!” Hoe doen ons dit? Hoe…
25 Jul 1 hr 37 min

Delf Steeds Dieper 18 Julie 2025

Heerlike voorreg om ‘n ateljee vol mens te ontvang wat gesels oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert sal ons prakties leer hoe om met hierdie geweldige opdrag om te gaan. Daar sal ook twee ekstra gaste wees om elke luisteraar…
18 Jul 1 hr 33 min