Die moed en daadkrag van Moses

Loading player...
Hier begin ‘n nuwe bladsy. Iets uit die Woord: Kom ons verwonder ons oor die moed en daadkrag van Moses.
Iets uit die Geskiedenis: Leer saam van die heerlike inligting wat Denise Woods deel oor die bydrae wat Daniel Lindley tot vroeë Afrikaanse geskiedenis gemaak het toe hy
In 1834 uit Amerika as kerk planter na Suid Afrika gekom het.
Iets uit die Argief bied ons vandag ‘n kosbare woord uit die wysheid van ons Vader deur Dr Willie Marais – ja dit kom uit die argief. Hy leer oor die onderwerp “Hy sorg vir julle”.
Dan is daar ook nog Pastoor Rina Kenear wat vertel van ‘n spesiale lering wat hierdie naweek tydens ‘n konferensie in Mayville aangebied word – tema: “Rebuilding the Walls”
Kom kuier gerus saam! Word verryk en vervul deur die inspraak van ons Hemelse Vader
26 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 3 Okt 2025

Vandag sluit ek my radio loopbaan op ‘n hoë noot af met Jaco Scholtz wat ons verder leer ten opsigte van die volheid en die waarheid van die betekenis van die boek Openbaring. As jy die vorige aflewerings gemis het – soek dit gerus op Potgooi!! Luister seblief na wat…
3 Oct 1 hr 37 min

Delf Steeds Dieper - 26 Sept 2025

Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in…
26 Sep 1 hr 23 min

Delf Steeds Dieper - 19 Sept 2025

Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in…
19 Sep 1 hr 22 min

Delf Steeds Dieper - 12 Sept 2025

In die Sondagskool het ons die liedjie geleer met die woorde: “Lees jou Bybel , bid elke dag ...” Daardie opdrag geld steeds en word meer belangrik as ooit gesien die dinge wat in die wêreld om ons gebeur! Ekself is tans deel van ‘n groep mense wat die Bybel…
12 Sep 1 hr 28 min

Delf Steeds Dieper - 5 Sept 2025

Suid Afrika is net een van vele lande wat tans toenemend “geterg” word deur dinge in die samelewing wat net nie meer in ‘n sagte stroom wil beweeg nie. Dit is asof ons Almagtige Skepper God toenemend die mens se aandag soek asof om te vra – waar is jou…
5 Sep 1 hr 34 min