Droomsindroom op die Bloemskou verhoog 1 Mei 2024

Loading player...
Broers Kirsten en Kyle van Droomsindroom sluit by Yolanda Maartens aan. Hulle is 1 Mei op die Bloemskou verhoog in samewerking met OFM die klank van jou lewe. Hulle is baie opgewonde oor die optrede en gesels ook oor hul Engelse liedjie wat oppad is en hul nuutste song “Plek vir my”. Kaartjies vir Bloemskou is by Computicket beskikbaar en jou toegangskaartjie sluit die shows op die Bloemskou verhoog in.
25 Apr 2024 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Ultimate Act of Kindness for Olive Noel

At just six weeks old, Olive was diagnosed with a rare condition that meant her body couldn’t produce its own blood. Diamond Blackfan Anaemia (DBA), a rare genetic bone marrow failure syndrome. For a decade, nine dedicated 'Guardian Angel' donors have given blood specifically to keep her alive. Now, after…
22 Apr 5AM 3 min

Round Table kyk terug met dankbaarheid op ‘n uiters suksesvolle jaar

Round Table Southern Africa hou die naweek van 23 April hul jaarlikse vergadering met al hul takke landswyd. Hier word daar terugvoer gegee oor liefdadigheidsprojekte van reg oor die land. President van Round Table Southern Africa, Vos Botha, sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel van hul suksesse in…
20 Apr 7AM 4 min

John Deere deel van OFM se Dankie Donderdag inisiatief

Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Bemarkingsbestuurder by John Deere, Lucas Groenewald sluit by Yolanda Maartens aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens John Deere ook…
20 Apr 7AM 2 min

Eloff reg om die verhoog warm te dans by Bloemskou

Eloff is 23 April op die Bloemskou verhoog en sy Bikini Weer song pas perfek by vanjaar se 'Beach Party' tema. Hy gesels met Yolanda Maartens oor wat jy kan verwag tydens sy vertoning en vertel ook hoe sy aanhangers hom fiks hou. Kaartjies vir Bloemskou is beskikbaar op Computicket…
20 Apr 3AM 2 min

Studieaansoeke vir 2027 is oop en Akademia is reg om jou te ontvang

Die tyd het aangebreek vir jou om die eerste bousteen vir jou studiereis neer te lê. Akademia se studieaansoeke vir 2027 is pas oop en Yoland Maartens gesels met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur, hieroor. Sy vind ook uit wat die verskeie betalingsopsies is en wat Akademia ‘n unieke studietuiste maak. Lees…
2 Apr 5AM 3 min