#DieGrootTrek - Dr. Lizelle Grobler (Sien sonder jou oë)

Loading player...
Glo dit of nie, sien sonder om jou oë te gebruik is moontlik. Dr. Lizelle Grobler, wat ook 'n gesertifiseerde profileerder en forensiese psigofisioloog met 'n PhD in Metafisiese wetenskap is, was vir 'n 10-dae opleidingsessie in Duitsland in November'23, waar sy meer geleer het oor hierdie ontsagwekkende, fassinerende verskynsel om te kan sien sonder die gebruik van jou oë.
16 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min