#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Brandweerman

Loading player...
DIe movies verf 'n hele ander prentjie van die brandweer. Die manne en dames haal nie net katte uit die boom nie, hulle is betrokke by so baie nooddiens aspekte. Jas Kruger van Sentraal Hoofkwartier is al 37 jaar in die bedryf en kom gesels met ons oor sy beroep en sy passie daarvoor.
15 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min