Die betekenis van Pase

Loading player...
Gedurende die Paas-tyd, is dit goed om te fokus op die gebeure wat aan hierdie tyd van die jaar sy naam gegee het. In die program Delf Steeds Dieper wat op Maandag 1 April 2024 om 11h00 uitgesaai word, nooi ek jou om te luister na boodskappe
wat ons Vader my in digvorm laat neerskryf het. Alles te make met die wonder van die betekenis van Pase. Die voorlesings word
afgewissel met mooi musiek. Kuier saam. Luister en geniet.
1 Apr 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 3 Okt 2025

Vandag sluit ek my radio loopbaan op ‘n hoë noot af met Jaco Scholtz wat ons verder leer ten opsigte van die volheid en die waarheid van die betekenis van die boek Openbaring. As jy die vorige aflewerings gemis het – soek dit gerus op Potgooi!! Luister seblief na wat…
3 Oct 1 hr 37 min

Delf Steeds Dieper - 26 Sept 2025

Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in…
26 Sep 1 hr 23 min

Delf Steeds Dieper - 19 Sept 2025

Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in…
19 Sep 1 hr 22 min

Delf Steeds Dieper - 12 Sept 2025

In die Sondagskool het ons die liedjie geleer met die woorde: “Lees jou Bybel , bid elke dag ...” Daardie opdrag geld steeds en word meer belangrik as ooit gesien die dinge wat in die wêreld om ons gebeur! Ekself is tans deel van ‘n groep mense wat die Bybel…
12 Sep 1 hr 28 min

Delf Steeds Dieper - 5 Sept 2025

Suid Afrika is net een van vele lande wat tans toenemend “geterg” word deur dinge in die samelewing wat net nie meer in ‘n sagte stroom wil beweeg nie. Dit is asof ons Almagtige Skepper God toenemend die mens se aandag soek asof om te vra – waar is jou…
5 Sep 1 hr 34 min