Pastoor Peter Sekhonyane

Loading player...
Hoe dikwels ry ons met die N1 Suid deur Johannesburg Vrystaat toe en verder Suid. Min of meer by die eerste groot tolhek, Oos van die snelweg as mens Suid ry, is een baie groot woonbuurt met die Naam “Orange Farm” Daar bly intens baie mense wat soos almal van ons – Ons Verlosser nodig het. Hierdie is een woongebied wat mens nie mag “vlak kyk” nie. Hier woon ‘n span mense wat besonder lief is vir ons Messias en wat met groot toeweiding Sy Verlossing verkondig!! Aan oud en jonk!! Hier is ook kinders intersessors.
Luister seblief na hierdie uitsending van Delf Steeds Dieper. Pastoor Peter Sekhonyane vertel wat hulle alles doen om aan Koning Jesus eer te gee! Luister en kry respek, maar raak ook sommer lus om te doen wat hulle daar doen!!
11 Mar 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 3 Okt 2025

Vandag sluit ek my radio loopbaan op ‘n hoë noot af met Jaco Scholtz wat ons verder leer ten opsigte van die volheid en die waarheid van die betekenis van die boek Openbaring. As jy die vorige aflewerings gemis het – soek dit gerus op Potgooi!! Luister seblief na wat…
3 Oct 1 hr 37 min

Delf Steeds Dieper - 26 Sept 2025

Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in…
26 Sep 1 hr 23 min

Delf Steeds Dieper - 19 Sept 2025

Jaco Scholtz leer my – mense wat hulle nie aan Profesie uit die Bybel steur nie, is soos ‘n passasier in ‘n vliegtuig waarvan nie navigasie of kommunikasie werk nie, maar die brandstof is genoeg – al het jy geen idee waarheen jy op pad is nie, jy bly in…
19 Sep 1 hr 22 min

Delf Steeds Dieper - 12 Sept 2025

In die Sondagskool het ons die liedjie geleer met die woorde: “Lees jou Bybel , bid elke dag ...” Daardie opdrag geld steeds en word meer belangrik as ooit gesien die dinge wat in die wêreld om ons gebeur! Ekself is tans deel van ‘n groep mense wat die Bybel…
12 Sep 1 hr 28 min

Delf Steeds Dieper - 5 Sept 2025

Suid Afrika is net een van vele lande wat tans toenemend “geterg” word deur dinge in die samelewing wat net nie meer in ‘n sagte stroom wil beweeg nie. Dit is asof ons Almagtige Skepper God toenemend die mens se aandag soek asof om te vra – waar is jou…
5 Sep 1 hr 34 min