#DieGrootTrek - Emo Adams

Loading player...
Een van die besigste manne in die Vermaaklikheids wereld kuier vandag by Doepie en Nina. Emo adams kom deel bietjie wysheid, gesels oor sy nuwe musiek program wat oppad is later die jaar en hoe hy balans hou tussen sy skedule en familielewe.
8 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min