#DieGrootTrek - Arno Carstens

Loading player...
SA rock legende Arno Carstens het bietjie vandag kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit wat sopas vrygestel is asook die verandering van die musiek bedryf vandat hy begin het tot nou. Hy het ook van sy bekendste liedjies akoesties opgevoer en ons terug gevat na ons studente dae.
7 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min