#DieGrootTrek - BikerBabes

Loading player...
Via se nuwe wilde reality show is Biker babez. Die dames het vandag kom inloer om vir ons te vertel van hulle leefstyl, dis mispersepsies wat mense oor hulle het en ook hoe hulle almal bymekaar gekom het.
29 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min