#DieGrootTrek - H2A Boer Ruan kom kuier

Loading player...
Daar is soveel Suid-afrikaners wat al boer in die buiteland en na GrootFM luister dat ons nie meer kan byhou nie. Een van die Boere is Ruan en hy luister gereeld. Hy het vir Doepie en Nina kom kuier net so voor hy weer terugkeer Amerika toe en het kom meer vertel van presies wat gebeur aan daai kant en hoe mens te werk gaan sou jy ook in Amerika wou boer.
16 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min