Kus tot kruin 15 Februarie 2024

Loading player...
Fred Orban met Shanet Richeter van die Two Oceans Aquarium Foundation oor die Seeskilpaaie wat op die Streek se kuslyn uitspoel. Wat is die redes en wat kan gedoen word as een of meer van hierdie arme babas raakgeloop word? Skakel die SKILPAD-HOTLINE by 0833001663, wat jou meer sal vertel hoe om hulle te hanteer!
15 Feb 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒ Kus tot Kruin โ€“ Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord ๐ŸŽ™๏ธ Hy het โ€™n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies รฉn individue โ€“ plaaslik, nasionaal en internasionaal โ€“ saamstaan om ons planeet te beskerm. ๐Ÿ‘‰ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kanโ€ฆ
24 Apr 15 min

Kus tot kruin ๐ŸŒŠ Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak โ€“ die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: ๐Ÿพ Omgewingsorganisasies ๐Ÿฅพ Stapgroepe ๐Ÿก Plaaslike inwoners โ€ฆen hoe elkeen โ€™n rol speel om die Tuinroete se natuurlikeโ€ฆ
10 Apr 16 min

Protek - ๐ŸŽง Rodents causing problems? Protek has the solution! ๐Ÿ€๐ŸŒฟ 06 April 2026

Rats and mice can do serious damage โ€“ from chewing electrical wiring to spreading harmful bacteria, and even destroying your garden. In this discussion Paul Hartzenberg from Protek explains: โœ”๏ธ Why rodent problems keep coming back โœ”๏ธ How quickly they multiply โœ”๏ธ Practical steps to prevent infestations โœ”๏ธ The mostโ€ฆ
7 Apr 14 min