#DieGrootTrek - Doep en Niens gesels met President Baugh van Molossia

Loading player...
Het jy al ooit gehoor van 'n mikronasie? President Kevin Baugh van Molossia gesels met Die Groot Trek en vertel ons meer oor wat presies hierdie is en hoe dit werk en ontstel vir Doepie genoeg dat hy besluit het om oorlog teen hulle te verklaar.
8 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Roan Ash (As Do I)

Roan Ash het kom kuier om te vertel oor sy nuwe album "Thieves" wat bekendgestel wword en ook die nuwe enkelsnit wat hy saam met Demi Lee Moore gedoen het wat pas op die GrootFM speellys gesit is.
10 Dec 14 min