#DieGrootTrek - Doepie word geskok (Groot Vrees 3)

Loading player...
So Doepie is nie baie lief vir elektrisiteit nie en met luisteraars wat gevra is om in te skryf vir Groot Vrees 3 het Sonet besluit dis n goeie idee as Doepie probeer een van sy vrese oorkom in die ateljee. Doepie was nie baie beindruk met die plan nie.
5 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min