#DieGrootTrek - Frank Rautenbach

Loading player...
Ons het hom leer ken as Tiaan op 7de Laan, maar Frank Rautenbach het al naam gemaak in groot films plaaslik en internasionaal. Hy gesels vandag met Doepie en Nina oor sy 2 nuwe shows wat op TV is in SA en ook hoe hy n balans in sy lewe hou tussen werk en Familie.
22 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min