#DieGrootTrek - Rob Kruger (Die Brug Seisoen 1 Wenner)

Loading player...
Deelnemers het ingeskryf vir n kompetisie waar hulle R1 000 000 kan wen maar het nie geweet wat hulle gaan doen nie. Al wat hulle wel geweet het is dat dit 'n avontuur sou wees. Hulle het toe vinnig uitgevind dat hulle 'n 250m brug sal moet bou om by die geld uit te kom. Rob is die wenner van Seisoen een en hy vertel ons hoe hy moes aanpas om die game te wen en waar vandaan hy kom.
12 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min