DIE BYBEL - Episode 14 - Groep of individu - hoe het die Bybelse mense hul identiteit verstaan?

Loading player...
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die tema: Groep of individu - hoe het die Bybelse mense hul identiteit verstaan?. Leer meer oor hoe die Bybelse mense hulself verstaan het, die invloed van groepe en hoekom geslagsregisters so belangrik is. Chris en Zander gesels ook oor die individualisme rondom geloof in vandag se tye en hoe kerk ’n rol speel. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.
15 Jan 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 44 – Die sewe briewe van Openbaring

26 Julie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet Openbaring 2 & 3 wat gerig is aan die sewe gemeentes in klein-Asië (vandag se Turkye). Hulle gee agtergrond oor die gemeentes - wat jy vandag steeds kan besoek. Die…
26 Jul 39 min

Episode 43 – 1 Korintiërs

14 Junie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die…
14 Jun 34 min

Episode 42 – Die evangelie van Lukas

Episode 42 – Die evangelie van Lukas 10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie…
11 May 28 min

Episode 41 – Die evangelie van Lukas

Episode 41 – Die evangelie van Lukas 12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus…
13 Apr 33 min

Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min