#DieGrootTrek - Christelle Fourie Testimony

Loading player...
Nina het gesels met Christelle Fourie wat onlangs haar boek uitgebring het en haar storie gedeel het oor "Is God nog n geneser" na sy self baie vrae gehad het na n terugslag 4 maande voor haar troudag.
21 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min