Henry Pike I Seisoen van vrede

Loading player...
Jesaja 9:5-6: “Vir ons is ’n Seun gebore, aan ons is ’n Seun gegee; Hy sal heers en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Sy heerskappy sal uitbrei en Hy sal vir altyd vrede en voorspoed bring.”
30 Nov 2023 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Charl Havenga - SPREUKE 13:20

Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle. SPREUKE 13:20
11 Sep 1AM 2 min

Clement Martin - SPREUKE 24:16

Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. SPREUKE 24:16 AFR83
10 Sep 1AM 2 min

Ernie de Meyer - SPREUKE 11:25

Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is. SPREUKE 11:25
9 Sep 1AM 2 min