#DieGrootTrek - Burgermeester Cilliers brink Oktober Check-in

Loading player...
'n Ware man van sy woord. Tshwane Burgermeester Cilliers Brink het kom inloer om vir ons op hoogte te hou van sake in en om Pretoria hy het ook van die geleentheid gebruik gemaak om vir Burgermeesters kommitee-lid vir publieke veiligheid Mnr. Grandi Theunissen saam te bring om vir ons meer te vertel van hulle feestyd planne in pretoria en die nuwe "Booze Bus"
27 Oct 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min