#DieGrootTrek - GrootGeld met Thys van Everest Wealth

Loading player...
Elke laaste Dinsdag van die maand kom loer Thys Van Zyl van Everest Wealth bietjie in by ons. Ons gesels oor bellegings en ander finansiele geleenthede en ook hoe om jou finansies beter te bestuur.
31 Oct 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min