#DieGroottrek - Ross Learmonth

Loading player...
Better bekend as die hoofsanger van Prime Circle het Ross ongeveer 4 jaar terug ook bietjie 'n solo loopbaan agterna gesit. Hy kom kuier vandag om te vertel oor hoe sy musiek verander het oor die jare, hoe gereeld hy en die band nog saam speel, toere oorsee en ook natuurlik 'n liedjie of twee live in studio.
7 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min