#DieGrootTrek - Dag in die lewe van DuikInstrukteur (Peter)

Loading player...
Baie mense is doodbang vir water maar nie Peter nie. Hy is al vir langer as 30 jaar in die duikbedryf en het al duisende mense opgelei om hierdie onderwater sport te kan geniet. Ons vind uit hoe lyk 'n dag in sy lewe en wat die beste dele van sy beroep is.
4 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min