#DieGrootTrek - Tendai "Beast" Mtawarira

Loading player...
Hy is n gentle Giant en een van die niceste sportmanne daar buite.
Doepie en Nina gesels met Beast Mtawarira oor sy liefde vir liefdadigheid, sy klein hart vir sy familie en ook wat hy dink van die bokke en hulle kanse die jaar by die wereld beker!
10 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min