#DieGrootTrek - Rooksein

Loading player...
Rooksein kom loer by ons in op n Vrydag middag nogal om te gesels oor hulle toekenings vir enkelsnitte wat Goud en Platinum gegaan het en bederf ons sommer met lekker akoestiese musiek.
28 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min