#DieGrootTrek - GrootGeld met Thys van Zyl

Loading player...
In 'n tyd waar Suid-Afrikaners elke sent moet tel het Thys van Everest Wealth by ons kom kuier om te gesels oor die volgende 6 maande se finansiele vooruitsig en hoe ons kan maak om ons finansies beter te bestuur.
25 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min