#JouGrootKuier - Jemma Catherine & Georic Lomas

Loading player...
Jemma en Georic het n splinternuwe enkelsnit SOS wat hulle kom bekendstel en bederf ons ook met n ongelooflike weergawe van Karlien Van Jaarsveld se Lief.
19 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min