#DieGrootTrek - Quiet Quitting met Dr Jannet Davel

Loading player...
'n Nuwe tendens in die werkplek genaamd "Guiet Quitting" het onlangs begin sy kop uitsteek en ons gesels met bedryfssielkundige Dr Jannet Davel oor wat presies dit is en hoe om dit te vermy in jou maatskappy.
11 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min