#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Radio Program bestuurder

Loading player...
Al ooit gewonder wat presies aangaan agter die skerms by n radio stasie, en wie in beheer is van alles wat uitgaan op lug? Ons gesels met Francois Botha ons eie GrootFM 90.5 Program bestuurder oor wat sy rol is by die radio stasie en wat hy op 'n dag tot dag basis doen.
12 Jun 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min