#DieGrootTrek - Sneeu & Sonneblomme in Oekranie

Loading player...
Michele gesels met ons oor haar nuwe boek en hoe die Here in haar lewe gewerk het om die lig te wees in n vreemde land en mense te help al breek daar oorlog uit.
15 Jun 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min