#DieGrootTrek - Liezel van Intiem

Loading player...
Elke gesonde verhouding het konflik. maar hoe om dit reg te hanteer is belangrik. Liezel van Intiem kom kuier en gesels presies oor dit en help om jou verhouding nog beter te maak as wat dit reeds is.
6 Jun 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min