#JouGrootKuier - John-Henry (Klopjag)

Loading player...
Hulle musiek was die klankbaan vir soveel Pretorianers se studente dae en ons kan nog elke woord onthou. Wat 'n voorreg om John-Henry van Klopjag saam ons in die ateljee te hê en bietjie meer te hoor oor die ontstaan van die band asook waar in die wereld almal nou is en natuurlik n paar Klopjag treffers akoesties in die ateljee.
24 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min