#JouGrootKuier - Loufi

Loading player...
Een van ons land se grootste afrikaans rappers kuier saam ons in die ateljee vandag. Loufi wys bietjie sy ander kant en vertel ons meer oor hoe hy van dwelms af kon kom met hulp van die Here en wat sy geloof nou vir hom beteken. Hy perform ook sy nuwe enkelsnit "Oe La La" op vir die heel eerste keer op SA Radio.
17 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min