#DieGrootTrek - Moedersdag Special

Loading player...
Dit was 'n groot bederf of Doepie asook Nina en Lise-Chris se mammas in die ateljee te hê net voor moedersdag. Die luisteraars het kans gekry om die moeders regstreeks vrae te vra oor die omroepers en paar van Doepie se skandes het dalk uitgekom. Ons wou net vir ons besonderse dames dankie sê vir die Mammas wat hulle is.
12 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min