Bloemskou verwelkom Appel op die verhoog die 2de Mei

Loading player...
Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met musikant Appel oor sy opkomende optrede by Bloemskou 2023. Hy is die 2de Mei op die verhoog, 20:00 die aand en kaartjies is beskikbaar by Computicket. Verder vertel hy ook oor sy skryftalent en wat sy musiek inspireer.
24 Apr 2023 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Mid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier

Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group, waar almal die geleentheid gekry het om hul merk te kom maak op 'n groot canvas. Die doel... SHOW YOUR OFM. Kom luister saam…
21 Jul 8AM 4 min

ISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude

Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a farmer who specializes in goats, sheep, sunflower, and maize where she has since taken charge of the livestock division. She joins Yolanda…
25 Jun 2AM 4 min