#JouGrootKuier - Sophie Lejava (Georgia)

Loading player...
Die Groot Kuier regstreeks uit Bakuriani Georgia vandag met een van hulle grootste uitvoer produkte. Sophie Lejava is n klasieke pianis maar hou haar lyf ook aktrise en het groot naam gemaak op X-Factor in Georgia. Sy kuier vandag regstreeks saam Doepie en Nina.
15 Mar 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min