#DieGrootTrek - Dwelmmuil - Jeanette Snyman

Loading player...
Jeanette Snyman was 46 jaar oud toe haar lewe soos handomkeer verander het. Sy is einde Maart 2014 op Oliver Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg in hegtenis geneem nadat dwelms by haar gevind is. Dit het haar jare lank in die tronk laat beland. Sy vertel haar storie van oorwinning en hoe sy haarself uit die donker gat uitgekry het.
16 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min