#DieGrootTrek - GrootFM en luisteraar Gr 1's se eerste dag by die skool.

Loading player...
Die GrootFM span het die jaar self 3 Gr 1's wat vir die eerste keer "Groot Skool" toe gegaan het. Ons het met hulle en van ons luisteraars se kinders gesels om te hoor hoe die eerste dag by die skool was, wat mamma in hulle kosblik gesit het en wat hulle na uitsien die res van die jaar.
11 Jan 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min