EPISODE 1 - 13 NOVEMBER 2022 (19:00 - 20:00)

Loading player...
In hierdie afskopprogram kan jy luister na ’n paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voorkom en wat die nuutste nuus in Bybelse en antieke navorsing is. Die onderwerp wat bespreek word hanteer die woord “goedhartigheid” se afkoms. Goedhartigheid is deel van die vrug van die Gees en ons gesels oor waar die betekenis van die woord vandaan kom en wat dit vir ons as gelowiges vandag kan beteken. Chris en Zander antwoord ook ’n paar luisteraarsvrae aan die einde.
13 Dec 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 44 – Die sewe briewe van Openbaring

26 Julie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet Openbaring 2 & 3 wat gerig is aan die sewe gemeentes in klein-Asië (vandag se Turkye). Hulle gee agtergrond oor die gemeentes - wat jy vandag steeds kan besoek. Die…
26 Jul 39 min

Episode 43 – 1 Korintiërs

14 Junie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die…
14 Jun 34 min

Episode 42 – Die evangelie van Lukas

Episode 42 – Die evangelie van Lukas 10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie…
11 May 28 min

Episode 41 – Die evangelie van Lukas

Episode 41 – Die evangelie van Lukas 12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus…
13 Apr 33 min

Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min