#DieGrootTrek - Nina maak Airfryer Mosbolletjies

Loading player...
Hou jy van bak en brou in die kombuis maar jy is gewoond dat alles lank vat en in die oond moet kom? Verby is die dae van sukkel en ons gesels met Louisa Holst oor haar nuwe kookboek "The South African Airfryer cookbook" en kyk hoe maklik dit is vir Nini om n resep daaruit te maak in die ateljee.
8 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Herman Kleinhans

Herman het sy nuwe enkelsnit "Verlang" kom bekendstel. Nina het toe ook besluit aangesien Herman onlang pa geword het dat sy Doepie en Herman se doekruil vernuf wil toets
24 Apr 15 min