#JouGrootKuier - Ampie

Loading player...
Die man lyk soos ons eie plaaslike Keanu Reeves deesdae en dis ook sy eersteling se naam. Met nuwe musiek wat nou uitkom en shows wat vol gebook is kuier Ampie bietjie op die GrootTrek om te gesels oor waarmee hy besig was die laaste paar maande en waarna ons kan uitsien.
11 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min