#DieGrootTrek - Raaf Kuier in die ateljee

Loading player...
Ons het hulle vir jare lank geken as The Bottomless Coffee Band, maar nou het Este en Lourens besluit dis tyd vir n splinternuwe nuwe naam en word nou RAAF genoem. Blykbaar het die nuwe naam ook bietjie meer kreatiewe vryheid gegee in die musiek wat hulle beplan om te skryf in die toekoms.
17 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min