#DieGrootTrek - Beroep Sportsman Willie Britz

Loading player...
Al ooit gewonder hoe dit moet wees om sport te doen as jou voltydse werk?
Ons gesels met Willie Britz wat presies dit doen. Hy vertel meer oor die harde werk wat hy moes insit en ook die geleenthede wat die Here oor sy pad gestuur het.
24 Oct 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Herman Kleinhans

Herman het sy nuwe enkelsnit "Verlang" kom bekendstel. Nina het toe ook besluit aangesien Herman onlang pa geword het dat sy Doepie en Herman se doekruil vernuf wil toets
24 Apr 15 min