Ontmoet Sentraal SA se Rhona van Die Real Housewives van Pretoria

Loading player...
Die Real Housewives van Pretoria het sedert die eerste episode op 13 Oktober 2022 die tonge behoorlik laat klap. Hierdie nuwe aksie- en drama belaaide reeks speel af in Pretoria, waar ses vroue hul mooiste en duurste pare stiletto's afstof om kykers te vermaak.
1 Nov 2022 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Mid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier

Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group, waar almal die geleentheid gekry het om hul merk te kom maak op 'n groot canvas. Die doel... SHOW YOUR OFM. Kom luister saam…
21 Jul 8AM 4 min

ISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude

Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a farmer who specializes in goats, sheep, sunflower, and maize where she has since taken charge of the livestock division. She joins Yolanda…
25 Jun 2AM 4 min